.

Tuesday, May 26, 2009

Vaaldriehoek Baptistegemeente at 12:31 PM
Share
‹
›
Home
View web version

WIE IS ONS?

My photo
Vaaldriehoek Baptistegemeente
Ons wil God-Drie-Enig verheerlik deur o.l.v. die Heilige Gees 'n Woordgefundeerde, Godgesentreerde, Christusgefokusde en praktiese liefdesgemeenskap in die Vaaldriehoek te wees. Wat ons kerklike affiliasies en oortuigings betref, plaas ons 'n hoƫ premie op die geloofskonsensus van die regsinnige kerk deur die eeue en hou ons kompromieloos vas aan die "Solas" van die Reformasie: die Woord alleen; Christus alleen; genade alleen; geloof alleen; die eer van God alleen. Vir meer volledige inligting - sien ons Geloofsbelydenis ("Wat Glo Ons?") onder aan bladsy. Om die voltydse lerende ouderling te ontmoet - Besoek sy BLOG by http://karooseun.blogspot.com of kliek op sy direkte skakel hieronder by "Vriende se Webwerwe".
View my complete profile
Powered by Blogger.