.
Sunday, October 25, 2015

Nuwe Webtuiste

›
Sunday, October 4, 2015

Die Boek Ester - 02 (“Mans en Vrouens in die Huwelik”)

›
1.   INLEIDING:       Ons het verlede week gesien hoe dat koning Ahasveros ’ n banket aangebied het vir al die hooggeplaastes in sy konin...
›
Home
View web version

WIE IS ONS?

My photo
Vaaldriehoek Baptistegemeente
Ons wil God-Drie-Enig verheerlik deur o.l.v. die Heilige Gees 'n Woordgefundeerde, Godgesentreerde, Christusgefokusde en praktiese liefdesgemeenskap in die Vaaldriehoek te wees. Wat ons kerklike affiliasies en oortuigings betref, plaas ons 'n hoƫ premie op die geloofskonsensus van die regsinnige kerk deur die eeue en hou ons kompromieloos vas aan die "Solas" van die Reformasie: die Woord alleen; Christus alleen; genade alleen; geloof alleen; die eer van God alleen. Vir meer volledige inligting - sien ons Geloofsbelydenis ("Wat Glo Ons?") onder aan bladsy. Om die voltydse lerende ouderling te ontmoet - Besoek sy BLOG by http://karooseun.blogspot.com of kliek op sy direkte skakel hieronder by "Vriende se Webwerwe".
View my complete profile
Powered by Blogger.